Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Shulton Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shulton Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shulton Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shulton Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shulton Park Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti, Shulton Park

Hilltop Durban Bed and Breakfast is 'n oorspronklike plaashuis wat 85 jaar gelede gebou is en met 'n ouwêreldse bekoorlikheid spog. Die verblyf is slegs 3 minute se ry vanaf Amanzimtoti se gewilde strande, en dis n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Shulton Park

Vanaf
R905
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

The Grandeur is 'n gastehuis en konferensiesentrum in Amanzimtoti in Durban. Dit is perfek vir korporatiewe- en vakansiereisigers wat opsoek is na 'n rustige wegbreekplek naby aan die aksie. Daar is 6 slaapkamers b...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

56 on Entombeni is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 5 gaste in Amanzimtoti. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met 2 koninggrootte-beddens en 1 driekwartbed. 2 van die slaapkamers deel 'n badkamer en hoofsla...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Avalon Gastehuis is 'n bekostigbare en moderne "executive" instansie net 'n kort entjie vanaf winkelsentrums, strande, 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en klubs. Dit is ook net 12 km suid van Durban Internasion...

25% af Aanbod!
VanafR690
R518
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

46 on Isundu Road is in die kusdorpie Amanzimtoti, net suid van Durban. Dié selfsorgeenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti. Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kingsburgh, Amanzimtoti

The View Boutique Hotel & Spa in Doonside bied pragtige uitsigte oor die see. Kom ervaar dié ontspannende toevlugsoord met uitstekende standaarde. Dié boetiekhotel spog met 'n rits kamers en suites wat elkeen sla...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kingsburgh, Amanzimtoti

The Switchit’s Cabin is 'n unieke houthuisie op 'n heuwel omring deur die pragtige bome en grasperke van Doonheights en Kingsburgh. Dié kothuis bied 'n asemrowende see-uitsig en is gerieflik naby die strand en Se...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Airy Industrial Loft is 'n selfsorgwoonstel in die Crescent View-kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti, net suid van Durban geleë. Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kingsburgh, Amanzimtoti

Harmony Haven Couples Retreat bied selfsorgverblyf in Kingsburgh, 'n vakansiedorpie in KwaZulu-Natal wat 32 km suidwes vanaf Durban geleë is. Harmony Haven het 3 ruim eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

El Palma Gastehuis is in Amanzimtoti, slegs 25 minute vanaf Durban se hoofsportstadions, uShaka Marine World en die Internasionale Konferensiesentrum. Die gastehuis bied eenhede aan sakereisigers of vakansiegangers ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

The Whales Tale bied 'n pragtige see-uitsig en gerieflike verblyf in 'n selfsorgstrandhuis in Amanzimtoti. Dié smaakvol versierde drieslaapkamerhuis is 300 m vanaf die strand soos die kraai vlieg en gaste kan hul h...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Montego Bay 34 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die strand in Amanzimtoti. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is sentraal geleë naby winkelsentrums en restaurante. Die woonstel b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

The Sandcastle Guest House is in Amanzimtoti geleë en kyk uit oor die lieflike Indiese Oseaan. By ons sal gaste veral die klanke van die see en die pragtige sonsondergange geniet. Walvisse en dolfyne baljaar ook so...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Lowe Tide is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Amanzimtoti. Die woonstel bied 'n lieflike see-uitsig van die balkon af en die perseel is naby die strand, winkels en restaurante. Die woonstel het lugv...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Palm Lodge skuil in die hartjie van Amanzimtoti, 'n kusdorpie met 'n subtropiese klimaat en uitgestrekte goue strande. Dis veral gewild onder branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal Shoal net lang...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kingsburgh, Amanzimtoti

Barefoot Beach House bied 'n selfsorg verblyf vir 6 gaste in Doonside. Die huis het 3 slaapkamers wat elkeen slaapplek bied aan 2 gaste. Daar is 2 badkamers. Linne word voorsien en bababeddens is beskikbaar op aanv...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti, Kingsburgh

11 Driftsands is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, Doonside. Dié eenheid bied verblyf aan 4 gaste en is naby die strand. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 613 is 'n selfsorgwoonstel vir 8 gaste op die strand in Amanzimtoti. Die woonstel het 'n uitsig oor die strandmeer en see en word bereik via 'n hysbak. Dit is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en he...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Shulton Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za