Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Silver Lakes

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Silver Lakes van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Silver Lakes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Silver Lakes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silver Lakes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silver Lakes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Silver Lakes Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 485
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Silver Lakes

The Links Corporate Guest House is in die hartjie van die Silver Lakes Gholflandgoed geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die omliggende gholflandgoed, mere en lieflike tuin. Die gastehuis het 1 Presidensi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag, vir 1
Gastehuis in Pretoria-Oos, Silver Lakes

Cologne 1 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria-Oos geleë. Dit is stapafstand van sy suster instansie, Cologne 2. Cologne 1 bied sakpasverblyf in gerieflike kamers. Daar is kamers met 'n en sui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes

Casa Flora is 'n luukse gastehuis wat geleë is in die gesogte en luukse Silver Lakes, 'n gholflandgoed met toegangsbeheer oos van Pretoria. Kies een van hierdie unieke selfsorg-, standaard-, luukse, eksklusiewe of ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria. Ons is sentraal geleë, lekker naby talle winkelsentrums, puik restaurante, en geriewe, en ons gaste het...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Silver Lakes

The Reserve Residence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n versameling ikoniese en luukse woonstelle in die hartjie van die eksklusiewe en gesogte wildreservaat op die Silver Lakes Gholflandgoed in die ooste van Pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Silver Lakes

Cologne 2 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria geleë en is stapafstand van Cologne 1 af. Cologne 2 is 'n dubbelverdiepinghuis met gerieflike gastekamers. Van die kamers het en suite-badkamers e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Silver Lakes

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

The Farm Inn Country Hotel is in die oostelike buitewyke van Pretoria, op 'n privaat wildreservaat geleë. The Farm Inn is 'n lekker wegbreek en dit is die ideale konferensie-venue of die perfekte plek vir 'n troue....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

5 Polo Crescent is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed in Pretoria. Dié stil stad staan bekend as die Jakarandastad weens die boomlanings met malvapers-blomme. Pretoria het talle natuurlike- en k...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Lombardy Boutique Hotel is op die Lombardy Landgoed in Pretoria-Oos op die bekende Lynnwoodpad geleë en is 2 km van Soloman Mahlangu-rylaan af. Lombardy is naby die korporatiewe raadsale van Suid-Afrika se ekonomie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Silver Lakes akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za