Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Silverfields

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Silverfields van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Silverfields besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Silverfields.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silverfields akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silverfields Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Silverfields Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Silverfields

Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Heldekruin

Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ons kliënte geword. Ons 7 pragtig versierde kamers is silwerskoon. Sommige...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ruimsig, Poortview

Ruimsig Golf View Manor is 'n luukse, grasdak-gastehuis, in die gesogte voorstad Ruimsig in die Wesrand geleë en bied 9 ruim, luukse gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Ruimsig Manor se styl is 'n samesmelti...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Eagle Nest Luxury Accommodation is in Hendrik Potgieterstraat naby die N14 en N1 in Roodepoort geleë. Verblyf is in 22 luukse kamers beskikbaar, waarvan 16 koningingrootte-kamers is, 4 kamers elk 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ruimsig, Poortview

Hole in One Guest House and Conference Centre is 'n luukse boetiekhotel wat in 'n koloniale-styl getooi is. Dié gastehuis het 'n restaurant, funkie- en konferensielokale en 'n kapel. Dit is ideaal geleë in Ruimsig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Heaven at Fountain Street Guest House bied gerieflike en gehalteverblyf in die hartjie van Krugersdorp. Dié gastehuis bied slaapkamers waarin rook verbode is, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea. Elke kamer h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-k...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis. Die hotel bied 17 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers. Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Fox Hole Guesthouse bied gerieflike verblyf in Krugersdorp aan in ’n woonstel wat op die perseel is waar die eienaars bly. Die losstaande woonstel is eksklusief en het ’n privaat buite-area. Dié oopplan-w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Welpie Gastehuis is in die hart van Gauteng in Krugersdorp geleë, ook bekend as Mogale Stad aan die pragtige Wesrand. Hierdie rustige woning bied luukse akkommodasie teen ‘n baie bekostigbare prys sonder om enige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Silverfields akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]