Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Simondium

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Simondium van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Simondium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Simondium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simondium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simondium Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Simondium Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simondium

Paddabult is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerd met die indrukwekkende Bolandberge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte selfsorgkothuise bied 'n plattelandse atmosfe...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat doendinge in die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenh...

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simondium

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R1 166
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simondium

Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë. Dié gastehuis het verskeie k...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium

Waterside on Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, sowat 8 km suid van Paarl geleë. Verblyf word in 4 eenhede gebied. Al die eenhede het 'n uitsig oor die waterfronttuin met die berge ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simondium

Wine Route Cottages is in die buitewyke van die pragtige dorp Simondium op die R45 geleë. Dit word omring deur majestueuse berge en wingerde en is die ideale wegbreekplek vir paartjies wat op soek is na 'n vakansie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Simondium

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken. Verblyf bestaan u...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

38 Pearl Valley is 'n moderne vakansiehuis in die Pearl Valley Golf Estate, en is sowat 13 km buite die Paarl in die Kaapse Wynlande. Die pragtige berge, wingerde en Kaaps-Hollandse argitektuur maak die Wynlande gew...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Cedar Point 5E is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor die dam in die Pearl Valley Gholflandgoed in die Paarl. Die dorp is bekend vir sy plattelandse skoonheid, goeie wyn, unieke koffiewinkels, argitektuur en vrugteboo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Kaapse Wynlande

Sandmartins is 'n villa met 'n Mediterreense styl op die veilige Winelands Landgoed, met beheerde toegang, in die hartjie van die wynlande. Dié eksklusiewe wyn- en olyflandgoed bied 24 uur-sekuriteit en daar is 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Simondium akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]