Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skiathos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skiathos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skiathos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skiathos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skiathos Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Skiathos

10 Syros Street, Skiathos Bay is 'n dubbelverdiepinghuis in Langebaan wat ingerig is vir selfsorg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe aan die Weskus. Die huis is volledi...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Skiathos

Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die Weskus en besienswaardighede in die omgewing verken kan w...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Skiathos

The Loft House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers wat in Langebaan geleë is. Die huis is stapafstand van Club Mykonos, die strand en Laguna Mall af. Dié huis het slaapple...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Skiathos

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde vakansiebestemming. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede vir die hele g...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Skiathos

Serifos on 5 is 'n lieflike dubbelverdiepingvakansiehuis in Langebaan en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker seevakansie aan die Weskus. Die ouwêreldse strandmeerdorp bied die ideal basis vanwaar gaste die...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Skiathos

Andros Skiathos is in die bekoorlike kusdorpie Langebaan geleë. Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg en is gerieflik geleë, stapafstand van Club Mykonos met sy casino, restaurant, strand en ander geriewe af...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Skiathos

Ons Fontein is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dis naby Club Mykonos Casino en die strand. Dié ruim vakansiehuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Skiathos

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Helios Place Selfsorg Eenheid is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste aangrensend aan Club Mykonos & Casino, Langebaan. Hierdie woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 1 en `n half badkam...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Helios Place is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n kompleks in die kusdorp Langebaan. Die ouwêreldse strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die uitstekende besienswaardighede van die omgewi...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Musselpot is 'n netjiese en gerieflike vakansiewoonstel in Helios Place, 'n sekuriteitskompleks langs Club Mykonos en die strand. Dis die ideale vakansiebestemming. Dié lieflike woonstel is netjies en ruim, het sl...

25% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 575
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Plakkies Vakansie Akkommodasie is 'n gerieflike selfsorghuis vir 'n gesin van 6 op 'n sekuriteitslandgoed in Langebaan. Die ruim huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 ba...

Vanaf
R1 408
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

6 Doreanne's Place is 'n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Langebaan. Die ligging is puik, net 5 minute vanaf Mykonos Casino, die strand en Laguna Winkelsentrum. 6 Doreanne's Place is ten volle gemeu...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 050
R525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

11 Sunset Heights is op 'n veilige landgoed in Langebaan. Dié bekoorlike strandmeerdorp is die ideale basis waarvandaan gaste die Weskus kan verken. Die eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

50 Sunset Heights is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die besienswaardighede in die area verken kan word. Dié woonstel het slaap...

Vanaf
R1 408
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

4 The Nook is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste in Langebaan. Dié vakansiehuis is lekker naby Club Mykonos en die Laguna Mall geleë. Die huis is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za