Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (41)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiem...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Splendour Stay is 'n selfsorgeenheid op die eienaars se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n rustige en gesinsvriendelike area. Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se kus geleë en spog met die ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Cosy Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die gesinsvriendelike voorstad Miramar in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is ideaal vir langtermynverblyf en word 1 keer per week skoongemaak. ...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR698
R628
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Walmer Heights Guest House is in die hartjie van 'n spoggerige buurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 5 km vanaf die naaste w...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Milkwood Country House is 'n ruim perseel in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) wat 'n plattelandse gevoel skep al is dit gerieflik naby die vulstasie, winkels en restaurante. Verblyf is beskikbaar in sel...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Oyster Beach Cottage bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad langs die pragtige Algoabaai bied heerlike warm water, beskutte strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word gebi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Pebbles Beach Cottage is in die kusdorp Schoenmakerskop teen die Indiese Oseaan in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die huis bied ononderbroke see-uitsigte en klein dekke vanwaar gaste na die pragtige sonsondergang...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Milkwood on Lovemore Boutique Lodge is in die stil, luukse woonbuurt, Lovemore Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) wat net 'n paar minute se ry van die Walmer Winkelsentrum en minder as 10 kilometer van die lughawe, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 2 kothuise, 'n tweeslaapkamerhuis en 2 gastekamers in. Die Little Rose House beskik oor 2 sla...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

View on Hilltop is in Lovemore Park in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]