Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (41)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

53 @ Constance is in Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en bes...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth). Dis net 15 minute se ry vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth)-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en is langs Algoabaai se kusl...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Condor Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Dié woonstel is in die Condor Place-kompleks in Springfield, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is naby talle winkelsentrums...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Walmer Oasis is 'n pragtige gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth) naby verskeie groot winkelsentrums, restaurante, koffiewinkels en nael- en haarsalonne. Dit is ook 5 minute se ry van die Chief Dawid Stuurman I...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Retreat on Main Bed and Breakfast bied verblyf in lieflike gastekamers in Walmer. Die gastehuis het 9 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het en oor die swembad uitkyk. Die kamers het plafonwaaiers, konin...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

RElaxed City Living is in Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) is in die Oos-Kaap en staan as die Vriendelike Stad bekend. Dit is aan die einde van die Tuinroete langs Algoabaai gele...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

La Casita bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksentrieke, Meksikaanse-styl woonstel in die voorstede van Gqeberha (Port Elizabethe) en is naby winkelsentrums, restaurante en banke. La Casita het 'n privaat ingan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]