Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Soebatsfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soebatsfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soebatsfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soebatsfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soebatsfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Soebatsfontein

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Kalahari

Modderfontein Plaas Kampeerterrein is in die hartjie van Namakwaland geleë, slegs 10 km van Springbok af op die Kleinzee Pad. Die kampterrein is die ideale basis vir diegene wat die gewilde veldblomme wil besigtig....

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springbok, Kalahari

Hananja Lodge and Restaurant is gerieflik geleë langs die R355-Kleinseepad, ongeveer 6 km vanaf Springbok in die Namakwaland-area in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om te bly tydens die jaarlikse Namakwaland...

Vanaf
R1 925
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Koperberg Gaste Huis is op 'n skaapplaas net 5 km buite Springbok geleë en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste. Dié huis word deur die Kamiesberge omring en bied 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Hotel in Springbok, Kalahari

Springbok Inn is in 'n smal vallei geleë en word omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland. Ons bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van die dorpie Springbok. Verblyf word aagebied in 87 en s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer. Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Springbok, Namakwaland

Undulata Country Lodge is geleë in die bekoorlike Namakwalandse dorpie Springbok. Dit bied die ideale oornagplek vir reisigers tussen die Kaap en Namibië. Die lodge is minder as 3 km van die N7-hoofweg af en is ge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Kalahari

Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok. Verblyf word gebied in 4 eenhede. Visarend het slaapplek vir 2 gaste, terwyl Witkruisarend plek vir 4 gaste (2 volwassenes en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Springbok, Kalahari

Herb Garden Restaurant & Accommodation is in Springbok geleë en bied gehalteverblyf met 'n volledige gelisensieerde restaurant op die perseel. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Kalahari

Dié pragtige en gerieflike woonstelle is in Springbok in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is net 'n klipgooi van tipiese Namakwalandse dorpies soos Alexanderbaai, Pofadder, Garies, Kleinzee en Port Nolloth a...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Kalahari

Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in Springbok. Daar word gereeld na die dorp as die blommehoofstad van Namakwaland verwys en dis wêreldbekend vir die asemrowende veldblomkombers wat die hele om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]