Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Solheim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Solheim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Solheim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Solheim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Solheim Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Solheim

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meadowbrook, Germiston

BM Gardens is in Edenvale geleë, ’n dorp aan die Oosrand van Gauteng. Moderne Edenvale het ’n welbekende deel van Ekurhuleni geword. Verblyf word in ’n kompleks in selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 245
per nag, vir 4 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

Luxury Cottage is 'n beskutte selfsorgkothuis wat in die tuin van 'n residensiële perseel in die boonste deel van Bedfordview skuil. Die kothuis het 'n aparte, privaat ingang. Dié tuinkothuis is geskik vir 4 gas...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Primrose, Germiston

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 11 km vanaf Emperors Palace Casino. Verblyf word in 2 elegante eenhede gebied wat volledig vir ...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Cosy Den is geleë in 'n huis met 'n heerlike tuin in Elma Park, 'n stil sekuriteitskompleks in Edenvale. Ons bied vreedsame verblyf in 'n tipiese Suid-Afrikaanse tuiste. Die gastehuis bestaan uit luukse suites wat ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Edenvale, Elma Park

Dave Lewis Lodge bied rolstoelvriendelike B&B- of gedeelde selfsorgverblyf vir gestremdhede gaste in Edenvale, Johannesburg. Die lodge is ideaal geleë, ongeveer 11,5 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe e...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Elma Park

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Libem Lodge Self Catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Edenvale. Die woonstel beskik oor 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het met 'n koningingrootte-bed in die een kamer en 2 enkelbeddens in ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad. Dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ook naby 'n rits topgholfbane en die groo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]