Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Solheim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Solheim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Solheim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Solheim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Solheim Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Solheim

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Boksburg, Gauteng

Daai Plekkie bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in 'n aparte privaat eenheid in Boksburg. Die dorp spog met winkelsentrums, waterparke en besienswaardighede en is ideaal vir sakereisigers en vakansieganger...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R866
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bedfordview, Gauteng

27A on Angus is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Bedfordview, Germiston. Gehalteverblyf word aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste gebied. Die perseel is slegs 15 km van die Johannesburg Stadion ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R772
per nag, vir 2 mense
Hotel in Germiston, Johannesburg

Road Lodge Johannesburg Airport bied gemaklike, bekostigbare en uiters gerieflike verblyf naby die besige OR Tambo Internasionale Lughawe. Die hotel is in 'n pragtige tuin geleë en is op dieselfde perseel as die su...

Vanaf
R489
per nag, vir 2 mense
Lodge in Germiston, Johannesburg

Ecotel Lodge OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby aan die Emperors Palace Casino. Die akkommodasie word aangebied in Koningingrootte- en Gesinska...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Germiston, Johannesburg

Town Lodge Johannesburg Airport is 1 van 5 hotelle in die groep naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié stylvolle eiendom streef daarna om gehaltediens en gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edenvale, Dowerglen

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Germiston

Dié gastehuis is in 'n manjifieke, tropiese tuin geleë en spog met 'n tikkie uniekheid weens die keurige Italiaanse afwerkings gekombineer met die rustieke energie van die lodge-dekor in 'n kenmerkende Afrika-styl...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eden Glen, Johannesburg

Karelize Self-Catering Apartments is in die rustige omgewing Edenglen in Edenvale geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]