Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Helena Heights (11)
The Links (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (153)
B&Bs (18)
Lodges (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (36)
Selfsorg-eenhede (94)

Resensies van Somerset-Wes

4.5 / 5  
volgens 133 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 133 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Akkommodasie

150 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Somerset Grace Guest House word deur die eienaars bestuur en is in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes geleë. Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe onder die massiewe, skaduryke bome. Die gastehuis... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Winteraanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes

Willows Curve is 2 selfsorg-ateljeekothuis wat op die draai van Erica-laan en Willow-singel in Somerset-Wes geleë is. Dit is slegs 3 minute se ry vanaf 'n lieflike parkie en Somerset-Wes Gholfklub met sy muurbalban...

35% af Weeksdae!
VanafR399
R342
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes

35 on Abbey is 'n selfsorg-eenheid in die Cherrywood Gardens-woonbuurt in Somerset-Wes. Dié woonbuurt bied pragtige uitsigte op die Hottentots-Hollandberge en dis stapafstand van die Vergelegen Medi-Clinic af. Di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

White Rabbit Luxury Accommodation is 'n moderne ateljeewoonstel aan die eienaar se huis in Somerset-Wes, wat reg langs 'n 2 km lange bergfietsroete is. Dis luuks en in 'n veilige, eksklusiewe area geleë wat dit per... Aanpasbare Kansellasie!

25% af Winteraanbod!
VanafR1 650
R1 238
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somer...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Wegbreek Self Catering is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike verblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en toeriste. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë en is slegs 25 minute se ry vanaf Kaapstad Inter...

20% af Naweke!
VanafR395
R316
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Tuckaway is 'n gastehuis op die bekende Broadlands Stoetplaas net buite Somerset-Wes. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is net 6 km van Gordonsbaai-strand en 10 km van Somerset Mall af. Die verblyf b... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes

Kom ervaar ware Duitse en Namibiese gasvryheid by Asgard Apartments, luukse selfsorg-vakansieverblyf in Somerset-Wes. Hier kan jy sonnige dae, blou lug en asemrowende uitsigte oor die berge en beeldskone wynlande ge...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset-Wes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...