Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Cest La Vie Wine Route Apartment is 'n ruim en privaat ateljeewoonstel in Somerset-Wes wat binne 5 km vanaf talle wynplase, restaurante en voetslaanroetes geleë is. Dié woonstel is die ideale tuiste, of jy net wil...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

Vredenburg Manor House is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis en trou-venue. Die gastehuis is ideaal op 'n plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié instansie is sowat 40 km vanaf Kaapstad, 25 km vanaf die ...

35% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 890
R1 229
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

La Felicita Boutique Self-catering Villas is in Somerset-Wes aan die voet van die Helderberg in die middel van 'n rits wynlandgoedere en gholfbane geleë, naby die kosmopolitiese Kaapstad. La Felicita is sowat 3 km ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooist...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Somerset-Wes

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rome Glen, Somerset-Wes

Suikerbekkie bied gemaklike selfsorgeenhede met 'n pragtige berguitsig en tuin-uitsig in Rome Glen, Somerset-Wes. Verblyf bestaan uit Suikerbekkie 1 wat vir 2 gaste geskik is, en 'n Suikerbekkie-familie eenheid wat...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes

Tuckaway is 'n gastehuis op die bekende Broadlands Stoetplaas net buite Somerset-Wes. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is net 6 km van Gordonsbaai-strand en 10 km van Somerset Mall af. Die verblyf b...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes

Agape Apartments bied luukse verblyf in 2 selfsorgwoonstelle op Helderberg Landgoed in Somerset-Wes. Die woonstelle is hoog geleë en dit kyk oor die welige tuin, swembad, die see en op die berg in die verte. Die wo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

A Smart Stay Self-catering Apartments is in 'n stil straat in Somerset Ridge geleë. Dit is net 3 minute vanaf Somerset-Wes se middedorp met verskeie restaurante, kafees, kroeë, wynkelders en Somerset Mall. Die woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Somerset-Wes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]