Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Somerset-Wes

29 Carissa Street is in Steenbras View in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Ons is naby talle winkels, restaurante en geriewe, asook maklik van die Strand se strand af bereikb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes

Owlett's Nest is op 'n sekuriteitslandgoed in die Hottentots-Hollandberge se voorheuwels in die Sir Lowryspas geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte selfsorg-eenheid. Die eenheid het slaapplek vir 4...

40% af Langtermyn-verblyf!
VanafR4 500
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerset-Wes

BOSKLOOF ECO ESTATE, 15 Gabbro Place Boskloof Eco Estate is a unique Secure Eco Estate development in Somerset West. It is a 20 minute drive from Cape Town International. Boskloof captures the natural beauty and sp...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes

UniqueStay Paardevlei Square 2 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf en is in die Strand geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby Cheetah Outreach en is 5 tot 10 minute se ry van Strand Gholfklub en die strand af...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

25% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 210
R908
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

The Olive Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis wat aaneengeskakel is met die hoofhuis, maar dit het 'n privaat ingang in 'n stil woonbuurt in Helderberg, Somerset-Wes. Die kothuis is onafhanklik van die plaaslike krag...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Vineyard Estate is 'n ruim selfsorgkothuis vir 3 gaste met 'n mooi wingerd-, berg- en see-uitsig in Heldervue. Dié kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, sitkamer en 'n binnebraai-area. Die slaapkamer h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Wegbreek Self Catering is perfek vir alle reisigers. Gaste het hulle eie privaat ingang en veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë, maar is heeltemal apart van die h...

Vanaf
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monte Sereno, Somerset-Wes

Francolin Self-Catering Unit is in Somerset-Wes geleë. Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sl...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes

Caesar's Self-catering is 'n snoesige en huislike selfsorg-ateljee in die pragtige dorp, Somerset-Wes. Dit is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede van Kaapstad kan verken, en is naby winkelsentrums, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Somerset-Wes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]