Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R0
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Somerset-Wes

Kade Cottage is 'n ruim selfsorg-eenheid wat in die hartjie van Somerset-Wes geleë is. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 mense en dis na aan die Stellenbosch-wynplase en die pragtige strande van Gordonsba...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Erica Palm Apartments bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Westridge in Somerset-Wes. Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n plek vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Raithby, Somerset-Wes

Cape Winelands Holiday Home is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Raithby. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Die losstaande vakansiehuis bi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Die Herberg is baie gerieflik geleë vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree-oord. Dit is binne...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Helderzicht Cottage is 'n ruim, privaat selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes. Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegeru...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes

Garden View is 'n ruim tuinkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Dié kothuis is sentraal geleë in Somerset-Wes en naby gewilde gholfbane en wynplase. Garden View-kothuis het 'n privaat ingang en is omring deur 'n ...

Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Blaauwheim is 'n eksklusiewe gastehuis in Somerset-Wes en word bedryf deur mede-eienaars Johan en Jo-Anne Blaauw. Blaauwheim bied verblyf in 2 luukse suites, Pinotage en Chardonnay, en 'n luukse dubbelkamer, Shira...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Somerset-Wes

Somerset View Guest House bied rolstoelvriendelike verblyf en is in die fantastiese Heldervue woonbuurt in Somerset-Wes. Hierdie gastehuis is ideaal geleë slegs 5 tot 10 km vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Erinvale Garden Cottage is op die veilige, omheinde Erinvale Gholflandgoed in Somerset-Wes. Dié kothuis front noord, bied 'n uitsig op die Hottentots-Hollandberge en is langs die gholfbaan se derde putjie. Die ghol...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes

Lalapanze bied gerieflike selfsorgverblyf in Helena Heights in Somerset-Wes. Hierdie gastehuis bied verblyf in verskeie eenhede met privaat ingange wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die eenhede het elk 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Somerset-Wes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]