Resensies van Somerset West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Somerset West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.59 uit 5 gekry volgens 252 resensies.
. - 4th December 2018
staying in Somerset-Wes
Dit was ons eerste keer ooit dat ons in Somerset-Wes tuis gegaan het te danke aan die troue wat ons dear moes bywoon. Maar ons hou baie van die plek en as die geleentheid hom wear voor doen sal ons weer terugkom.
. - 28th November 2018
staying in Heldervue, Somerset-Wes
Sien sterre.
. - 22nd November 2018
staying in Rome Glen, Somerset-Wes
Baie mooi area, en baie stil. Ligging baie toeganklik tot verskeie fasiliteite. Prag ou bome.
. - 12th November 2018
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes en die Strand is baie mooi. Die berge maak die toneel. Gerieflik naby aan die wynlandgoed.
. - 11th November 2018
staying in Somerset-Wes
Mooi dorp, 'n dorp waar jy iets van alles kan doen, bv. voetslaan, kuier, uiteet en net jouself geniet.
. - 6th November 2018
staying in Heldervue, Somerset-Wes
Pragtige uitsig oor berge en see.
. - 3rd November 2018
staying in Somerset-Wes
Somerset West is a convenient location if you want to get out a bit.
. - 23rd October 2018
staying in Somerset-Wes
Pad sleg tussen lughawe en Somerset-Wes.
. - 22nd October 2018
staying in Somerset-Wes
Pragtige dorp met vriendelike mense.
. - 9th October 2018
staying in Somerset-Wes
Picture perfect.
. - 5th October 2018
staying in Somerset-Wes
Pragtige dorp.
. - 3rd October 2018
staying in Somerset-Wes
Pragtige plek, was altyd in die Melkbos, Blouberg omgewing en ook in Paarl en Stellenbosch, maar nog nooit in Somerset-Wes nie, ons verwagtinge is regtig oortref, pragtige plek.
. - 21st September 2018
staying in Somerset-Wes
Baie sentraal geleë tot Kaapstad, die lughawe, omliggende bolandse dorpe en verskeidenheid van besienswaardighede.
. - 18th September 2018
staying in Somerset-Wes
We attended a wedding at Cavalli estate. Unbelievably beautiful. The town is quaint, divine restaurants and fabulous little shops to shop for antiques, etc.
. - 3rd September 2018
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is 'n ideale area om te bly, aangesien dit basies in die middel van alle betemmings is. Jy's binne 'n halfuur in Kaapstad en korter as 'n uur by lekker wynplase. Boonop is die see en strand 10 minute weg. Daar is bekostigbarie verblyf en pragtige uitsigte van die berge en see.
. - 27th August 2018
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
It’s a beautiful area, it’s nice and quiet and definitely seems like a safe and secure area.
. - 27th August 2018
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Baie dankie vir goeie diens en geselligheid.
. - 27th August 2018
staying in Somerset-Wes
Oor die algemeen 'n pragtige plekkie.
. - 22nd August 2018
staying in Somerset-Wes
Ons droom vakansiebestemming!
. - 15th August 2018
staying in Morningside, Somerset-Wes
Stil en rustig. Naby genoeg aan dorp/stad om gerieflik te wees, maar ver genoeg weg om te kan rus en veilig voel in die aande.
. - 14th August 2018
staying in Somerset-Wes
Baie sentraal. Al die mooi plekke naby genoeg om te besoek.
. - 14th August 2018
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is redelik sentraal, baie toeganklik en alles is maklik bereikbaar.
. - 13th August 2018
staying in Somerset-Wes
Wonderlike plek!
. - 8th August 2018
staying in Somerset-Wes
Pragtige, skoon dorp.
. - 6th August 2018
staying in Somerset-Wes
Heerlike plek om te bly omring deur pragtige berge.
. - 6th August 2018
staying in Somerset-Wes
Asemrowend mooi en vriendelike mense! Wynplase is 'n moet vir elke toeris wat Somerset-Wes besoek!
. - 3rd August 2018
staying in Somerset-Wes
Pragtige natuurskoon en 'n dorp wat in alle behoeftes voorsien. Naby aan die see en gemaklik naby aan die Cape Town International Airport.
. - 17th July 2018
staying in Somerset-Wes
Sal beslis weer besoek.
. - 14th July 2018
staying in Somerset-Wes
My family's hometown, the best.
. - 10th July 2018
staying in Somerset-Wes
Suitably situated with attractions of different sorts in close proximity.
. - 10th July 2018
staying in Morningside, Somerset-Wes
Sentraal.
. - 8th July 2018
staying in Somerset-Wes
Rustige plek. Naby alles byvoorbeeld, mall, hospitale, openbare vervoer en baie toeriste-besienswaardighede.
. - 6th July 2018
staying in Somerset-Wes
Lekker naby alle belangrike plekke in die Kaap.
. - 5th June 2018
staying in Somerset-Wes
Sal dit vir enige een aanbeveel.
. - 6th May 2018
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is lekker sentraal om nabygeleë wynplase, Somerset Mall en dorpe soos Stellenbosch te besoek. Root 44 baie lekker markie op Saterdae.
. - 1st May 2018
staying in Somerset-Wes
Sal weer gaan. Mooi plek!
. - 30th April 2018
staying in Somerset-Wes
Dis 'n mooi skoon dorpie, met maklike toegangbaarheid na winkelsentrums en die strand, asook hoofsnelweë.
. - 23rd April 2018
staying in Somerset-Wes
Asemrowend.
. - 22nd April 2018
staying in Somerset-Wes
Baie sentraal.
. - 24th March 2018
staying in Somerset-Wes
Die woonstel is nie in Somerset nie, maar die paaie word nou opgegradeer en die omgewing sal baie beter lyk as dit klaar is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]