Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Soneike besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soneike.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soneike akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soneike Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soneike Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Soneike

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Little Prairy is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie naby verskeie geriewe in die Noordelike Voorstede. Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oop...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Excellent Guest House bied luuksheid, gemak, styl en hartlikheid teen bekostigbare pryse in die Bellville-gebied. Die gastehuis is geskik vir sakereisigers, toeriste en selfs Suid-Afrikaners wat familie in die omgew...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R536
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Sugarbush Flatlet is ’n enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang en beskik oor ’n ruim slaapkamer, sitarea, aparte kombuisie en ’n en suite-sla...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die Protea Heights-woonbuurt in Brackenfell. Dié area bied gerieflike toegang tot die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville Wynroete en die N1, N2 en R300. Verblyf w...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation is in Highbury geleë in Kuilsrivier. Dit is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë en sentraal ten opsigte van baie van die be...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante akkommodasie aan skerpsinnige sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord. Die akko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Canterbury Lodge bied gastekamers in die lowerryke woonbuurt, Oakdale, in Bellville, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Noordelike Voorstede. Canterbury Lodge beskik oor 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

On Q Accommodation bied gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in die lewendige woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die verblyf is gerieflik naby die lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, verma...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe in die omgewing geleë. Dié ga...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR680
R476
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Tafelsig Selfsorg is in Proteahoogte in Brackenfell geleë en bied oornagverblyf met 'n uitsig op die pragtige Tafelberg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte, 'n gholfbaan, hoofpaaie en Cape Gate MediClinic...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]