Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Sonheuwel

4.3 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Sonheuwel van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Sonheuwel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonheuwel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonheuwel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonheuwel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonheuwel Akkommodasie

47 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Nelspruit is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige...

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel

Mariu Gastehuis het 'n pragtige ligging teen 'n skuinste aan Nelspruit se buitewyke. Daar is 5 luukse dubbelkamers en 4 luukse 2-enkelbedkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe ...

10% af Winteraanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sonheuwel

Arend Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Nelspruit, Mpumalanga. Nelspruit is in die vrugbare Krokodilriviervallei geleë en spog met sonskyn, 'n matige subtropiese klimaat, welige plantegroei en verskeie besienswaard...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel

Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Nelspruit geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se Laeveld. Die gastehuis se kamers het uitsigte oor di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel

@ 4 Annette is in 'n stil buurt in Nelspruit net 5 kilometer vanaf Nelspruit Natuurreservaat geleë. Die eenheid het 'n kombuisie, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel

Delicious Monster and SterJasmyn is 2 knus selfsorg-eenhede in Nelspruit. Die Delicious Monster-eenheid is agter in die erf geleë met sy eie klein tuintjie. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n privaat slaapka...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel

Sunset View is 'n bekoorlike ateljee-eenheid met sy eie ingang op 'n privaat woonerf wat 'n stil ligging in Nelspruit het. Dié gemeubileerde ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir maksimum 2 gaste....

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel

Cronje Cottage bied oornagverblyf in Nelspruit, Mpumalanga. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale en winkelsentrums. Cronje Cottage is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel met slaapplek vir 2 gaste....

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel

La Roca, 'n top-instansie wat grens aan die Nelspruit Natuurreservaat, bied luukse verblyf met 'n vriendelike en hartlike atmosfeer. Hier kan gaste onbelemmerde uitsigte oor die reservaat en veraf berge geniet, en d...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel

Birds Babble bied 3 moderne selfsorgwoonstelle in Nelspruit. Dit het 'n privaat tuin met 'n kinderspeelplek en tradisionele braaigeriewe. Die ruim, elegante woonstelle sluit en suite-slaapkamers, lugversorging, WiF...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sonheuwel akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Nelspruit blad indien jy na meer Nelspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]