Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sonheuwel

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sonheuwel bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 112 resensies.

Sonheuwel

Harmony Guesthouse

"Ek besoek Sonheuwel slegs vir die Medikliniek daar naby."

Sonheuwel

Ingwe Guesthouse

"Gerieflik vir etes, klinieke en inkopies."

Sonheuwel

9 on Juanita

"Uitstekend!"

Sonheuwel

Cronje Cottage

"Asemrowende uitsig."

Sonheuwel

Tilly's Cottage

"Baie sentraal geleë area in Nelspruit. Naby alles."

Sonheuwel

Cronje Cottage

"Sonheuwel is mooi, skoon en veilige woonbuurt, pragtige natuurskoon omgewing."

Sonheuwel

Sunset View

"Pragtige dorp ek sal enige tyd Nelspruit toe trek!"

Sonheuwel

Ingwe Guesthouse

"Rustig en stil. "

Sonheuwel

Be Our Guest

"Sonheuwel is a residential area. Great for a stay-over, but not an entire holiday."

Sonheuwel

Be Our Guest

"Pragtige veilige area!"

Sonheuwel

Sunset View

"We will be back to the area."

Sonheuwel

Be Our Guest

"Perfect."

Sonheuwel

Cronje Cottage

"Fantastiese omgewing."

Sonheuwel

Cronje Cottage

"Lovely suburb."

Sonheuwel

@ 4 Annette

"Rustige buurt."

Sonheuwel

Raka Cottage

"Beautiful scenery."

Sonheuwel

The Palms Guesthouse

"Motoriste uiters ongeduldig. Goeie area en lekker stil."

Sonheuwel

Be Our Guest

"Baie veilig en rustige uitbreiding."

Sonheuwel

Sunset View

"Beveel aan."

Sonheuwel

9 on Juanita

"Baie mooi en veilige area."

Sonheuwel

Sunset View

"Baie mooi en stil area vir akkommodasie."

Sonheuwel

Delicious Monster and SterJasmyn

"Close to many places and very nice neighbourhood. "

Sonheuwel

9 on Juanita

"Een van mooiste en rustige woongebied om te bly."

Sonheuwel

Sunset View

"Definitely recommended for people going into Park. "

Sonheuwel

Pensão Guest Lodge

"Meeste eetplekke en winkels is naby geleë."

Sonheuwel

Sunset View

"Sal dit sterk aanbeveel."

Sonheuwel

@ 4 Annette

"Sonheuwel op sigself is nie 'n toeristebestemming nie, maar is uitstekend geleë ten opsigte van vele besienswaardighede en toeriste-attraksies."

Sonheuwel

@ 4 Annette

"Vir ons was dit 'n vertrekpunt om die omgewing te verken."

Sonheuwel

Harmony Guesthouse

"Sien sterre."

Sonheuwel

Cronje Cottage

"Hierdie deel waar ons was, was aan te beveel."

Blad
Wys 1 tot 30