Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Sonkring besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonkring.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonkring akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonkring Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonkring Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Sonkring

Vinkenberg Self-Catering Unit is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Brackenfell, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badk...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Sonkring

Beth El Gastehuis is in Brackenfell in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en bied gehalte verblyf wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaura...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sonkring

Vanaf
R660
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Cape Wine Route Guesthouse bied gerieflike, luukse verblyf met maklike toegang tot besienswaardighede in die Kaapse Skiereiland en Boland. Die gastehuis is op die Kaapse Wynroete geleë, slegs 20 km vanaf Stellenbos...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Boston 10 bied gehalte-selfsorgverblyf in Proteahoogte in Brackenfell en is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers. Die huis is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en hoofroetes. Daar is slaapplek vir 4 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

By Shirley's Place sal jy amper so tuis voel soos by jou eie huis. Daar heers 'n hartlike atmosfeer en gaste kan die pragtige uitsig op die berg geniet. Shirley's Place beskik oor 3 verskillende gastekamers. Die 3 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Welkom by Haus Enzian ... As jy op soek is na akkommodasie waar jy kan ontspan, vars lug geniet en persoonlike aandag kry wanneer jy met vakansie gaan, of akkommodasie met 'n huislike atmosfeer soek wanneer jy op '...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Azura Sleep is 'n selfsorgwoonstel in die Kaapse voorstad Brackenfell. Daar is 'n keuse van 2 woonstelle. Elke woonstelle het 'n privaat ingang, 'n oopplan-slaapkamer en -leefarea en 'n kombuis. Die slaaparea het '...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Onse Huis is 'n ruim selfsorg-eenheid met moderne afwerkings in 'n rustige deel van Kuilsrivier. Onse Huis is ideaal vir gaste wat naby die stad wil wees, maar nie deel van die gewemel wil wees nie. Dis net vanaf Bo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Soneike, Wes-Kaap

Friends2be Apartment is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Kuilsrivier. Dié woonstel is gerieflik ingerig en vir selfsorg toegerus, en beskik oor 'n privaat ingang en 2 slaapkamers. Die slaapkamers het dubbelbedde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...