Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (6)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Sonnedal

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Sonnedal van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Sonnedal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonnedal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonnedal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonnedal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonnedal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal

A Night at the Museum is ’n plaasgastehuis met 'n grasdak in Honeydew se plattelandarea, Johannesburg. Dié lieflike gastehuis is 17,9 km van die Wieg van die Mensdom af en bied ’n antieke tegnologie-museum op d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal

Klip-Els Guest Lodge is in Northriding, 'n stil voorstad van Randburg in Johannesburg geleë. Rustigheid heers op dié eiendom van 3 hektaar waar vriende, paartjies en gesinne kan ontspan terwyl hulle naby verskeie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sonnedal

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R340
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon. Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R815
per nag (plek vir 2)
B&B in Tres Jolie, Sonnedal

Ramkiki Country English is 'n plattelandse landgoed in die Ruimsigvallei in Honeydew. Die landgoed skuil tussen reuse-wilgerbome waar poue al langs die rivier se lowerryke oewers pronk. Dié landgoed is die ideale...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sonnedal akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]