Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2613 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Bartholomew's Loft"'n Belewenis om die historiese dorp te ontdek! Baie goeie restaurante."
"Pragtige plek om vakansie te gaan hou. Ons is spyt ons het net vir een nag oorgebly!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Paxton Hotel"Die Oceanarium is waarde vir geld en die moeite werd om besigtig!"
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Bartholomew's Loft"Daar is 'n ryk geskiedenis. Wonderlike, interessante en geskiedkundige geboue en kerke."
"Port Alfred is nice. The only negative comment is the lack of good restaurants, with the exception of Graze by the River restaurant."
"Mooi area met mooi see en lagoon. Nie 'n swemstrand nie en bietjie ver van middedorp en hoofstrand."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Jenny's Guest House"Grahamstown is quaint, with architectural that has a rich heratige."
"Sunland se ligging is goed - lekker naby aan Addo, en nie te ver uit roete na Oos-Kaapse kus nie."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique B&B"Baie lekker atmosfeer en baie aangename ervaring."
"Dit was die eerste keer wat ek Nahoon besoek het en ek was beïndruk met die ligging. Ons het verskeie plekke besoek tydens ons vakansie daar en al ons bestemmings was binne 10 min. se ry van ons af. Die strand is lieflik en maatreëls word streng toegepas. Wat 'n fees om Nuwejaarsdag daar te kon spandeer sonder enige moeilikheidmakers of besope vakansiegangers. Dit is daarom ideaal vir gesinne."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Colonel Graham Guesthouse"Hulle sal moet spesifieke geleenthede skep vir toeriste."
"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."
"Oesterbaai is afgesonder en kan net met 'n grondpad bereik word. Dit maak dit so 'n rustige, ongerepte plek by die see. Die pragtigste strand en vriendelike inwoners. Ons hoop regtig dat daar nie groot ontwikkelinge plaasvind nie, want dan gaan die rustigheid verlore. As jy wil rus is Oesterbaai die plek."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Jenny's Guest House"Tipiese studentedorpie, maar baie aangenaam."
"Baie stil en rustig. Vir ons persoonlik is dit wonderlik, maar dit kan dalk te stil wees vir die jong klomp!"
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Bartholomew's Loft"Vir my eerste besoek, was dit regtig 'n groot verrassing. Baie mooi outydse dorpie met moderne geriewe."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Stable Cottages"Unfortunately the weather was not in our favour, but am sure that the local community was very pleased with the rain. Park is definitely worth visiting, but the thickness of the indigineous bush does limit visibility. We drove around in the rain for some eight hours - saw only seven elephants (six separate sightings), but enjoyed the other wildlife & varied topography. Roads & visitor facilities well maintained. Ate late afternoon at the Cattle Baron Restaurant (venison hotpot), which was again very good value for money - suggest however that one books early as the indoor facility seems to fill up quickly. "