Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sonstraal Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonstraal Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonstraal Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonstraal Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonstraal Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sonstraal Heights

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

On 57 Self-catering bied 2 gerieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se privaat perseel. Dit is in die residensiële woonbuurt, Durbanville, naby Mediclinic Durbanville en die skole in die omtrek. Dié woonstelle...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Elephant's Heart is 'n selfsorgeenheid wat in Brackefell in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Sipres Garden is in Durbanville en bied 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel aan 4 gaste. Dié woonstel het 'n groot stoep wat uitkyk oor die swembad en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die h...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Kaap se Rus Selfsorg is in die Noordelike Voorstad genaamd Morgenster Heights in Brackenfell geleë en bied gehalte-verblyf. Dis ideaal vir vakansiegangers, gesinne of sakereisigers. Die eenheid het 1 ruim slaapka...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Stay is 'n gerieflike aparte woonstel op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad wat B&B-verblyf bied. Dié eenheid is 120 m² en word gewoonlik as 'n geheel bespreek vir 4 tot 6 gaste. Dis ideaa...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

4 Bolandweg is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Durbanville, 'n voorstad van Kaapstad. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat Durbanville Mediclinic (1 km) en CapeGate Mediclinic (5 km) vir beso...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Clouds Guest House bied ruim, gerieflike suites in 'n rustige tuin. Die swembad en braaigeriewe dra by tot die algehele atmosfeer. Gaste kan kies tussen 'n Kontinentale- of Engelse ontbyt by dié B&B in Eversdal of ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Villa Armaan bied bekoorlike selfsorgwoonstelle wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

26 @ Edmond Rostand is 'n moderne, netjiese selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt. Die eenheid is apart van die huis met 'n aparte ingang en parkeerplek reg voor die woonstel. Die woonstel het slaapplek v...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wellway Park

Vriesenhof is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Durbanville. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za