Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Soshanguve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soshanguve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soshanguve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soshanguve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soshanguve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Soshanguve

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ga-Rankuwa, Gauteng

Karibu Suites bied oornagverblyf in Ga-Rankuwa binne 10 km vanaf George Mukhari-hospitaal, Sefako Makgatho-universiteit vir gesondheidswetenskappe, Tshwane Universiteit van Tegnologie, Tshwane-Suid-kollege en Sun Mo...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Soshanguve

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Pyramid, Gauteng

Ontspan in 'n rustieke omgewing, 20 minute vanaf Pretoria se middestad! Ons is 25 min vanaf Loftus-stadion geleë, 50 min vanaf O.R. Tambo Lughawe en 55 min vanaf Johannesburg. Ons bied 'n privaat en suite-buitekam...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winterveld, Gauteng

Silver Lakes Gastehuis is 'n warm en verwelkomende vestiging in die Winterveld, omtrent 45 km van Pretoria, 10 km van Morula Sun, en 7 km weg van Central City Shopping Centre en Mabopane-stasie. Winterveld is noord ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons i...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Pretoria

Dancing Ducks Guest House is in die noordelike buitewyke van Pretoria geleë, en is na aan al die hoofroetes soos die N1, die N4 en die R101. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 9 verskillende eenhede, en het slaap...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gauteng

Mmakosha Lodge bied gastekamers en is sowat 30 km vanaf Pretoria se middestad. Dis die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken of oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 17 gastekamers en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Chantelle, Akasia

Mnandi is ‘n woonstel op die grondvloer in ‘n veiligheidskompleks, Wonderpark-landgoed. Dit is in Karenpark, Akasia. Jou voertuig kan parkeer word onder ʼn motorstaanplek opgedra aan Mnandi. ʼn Kaart om de...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherdale, Akasia

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied! Dié pragtige, rustige en vreed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Soshanguve akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mabopane blad indien jy na meer Mabopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za