Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
Hotelle (4)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van South Beach

4.3 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van South Beach van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy South Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in South Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van South Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

South Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf South Beach

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. Daar is 15 pragtige kamers en jy kan persoonlike diens verwag...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morningside, Berea

Verken die skoonheid en opwinding van Morningside vanuit hierdie pragtige huis. Daisy Road 20 spog met ruim leefareas en 'n uitstekende ligging om Durban te verken, en is die perfekte wegbreek vir gesinne en vriende...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Musgrave

8 Musgrave Avenue is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit v...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Berea, Morningside

The Manor on Musgrave is in Berea, Durban geleë. Die verblyf is minder as 2 km vanaf die bekende Kings Park en Moses Mabhida Stadion, asook die Internasionale Konferensiesentrum en Sun Coast Casino. Hierdie selfso...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morningside, Berea

2 on Arran is in die pragtige woonbuurt, Morningside, in Durban en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Bulwer

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban ...

Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die South Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]