Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Southdale

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Southdale van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Southdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Southdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southdale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Southdale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Southdale

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, toiletware, on...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ridgeway, Johannesburg

Liv-in Ridgeway is 'n privaat selfsorg-simpleks ideaal vir kort of lang verblyf in die sekuriteitskompleks Village on the Ridge in Ridgeway. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Winchester Hills, Johannesburg

Winchester Lodge is teen 'n heuwel in die gegoede, veilige voorstad, Winchester Hills, in Johannesburg geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe lodge is die ideale keuse vir oordeelkundige sakereisigers, paartjies en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soe...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
B&B in Johannesburg, Suideroord

Bayete Lodge is in 'n vreedsame voorstad in die suide van Johannesburg geleë. Dis op die eienaar se eiendom, naby die M1, N1 en N12, Kliprivier Natuurreservaat, Gold Reef City en die middestad. Die kothuis bied sl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Gauteng

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Gauteng

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg SSB, Johannesburg

Isibaya House is 'n woonstel wat in 'n veilige gebou in die buitewyke van Johannesburg se middestad geleë is. Dié gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dié woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Gauteng

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Southdale akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]