Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Southdowns Irene Country Farm besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Southdowns Irene Country Farm.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southdowns Irene Country Farm akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southdowns Irene Country Farm Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Southdowns Irene Country Farm Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Southdowns Irene Country Farm

The Centurion Elite is ’n lieflike gastehuis in die vooraanstaande en veilige Southdowns Irene Country Farm in Centurion. Gaste kan kies tussen kamers wat elk verblyf bied vir tot 2 gaste en wat elk ’n privaat ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southdowns Irene Country Farm

Morris Home skuil in die spoggerige landgoed Southdowns in Irene. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede. Morris Home het 1 solderkamer in m...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Southdowns Irene Country Farm

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene, Centurion

Cloud's End Cottage is in Irene, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Irene, Centurion

Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion Golf Estate, Centurion

African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 450
R1 015
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

River Meadow Manor skuil in die rustige Irene tussen groen weivelde en ou eikebome. Hierdie gesofistikeerde plattelandse wegbreek het 'n ryk geskiedenis. River Meadow het 'n gerieflike ligging tussen Johannesburg e...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een van die land se mooiste gholfbane. Die Manor het 18 suites asook eet- en s...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Irene, Centurion

Rockdale Cottage is in die oulike historiese dorpie, Irene, in Centurion geleë. Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die kothuis is met plaaslike klip gebou en die vloer is van herwonne Oregonhou...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 850
R1 295
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za