Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Southernwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Southernwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southernwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southernwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Southernwood Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou e...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Southernwood

St Andrews Manor bied gerieflike B&B-verblyf in Selborne, Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is sentraal geleë naby Oos-Londen se besienswaardighede, strande, winkelsentrums en ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Southernwood

Roy en Mandy Stevens sien daarna uit om jou te verwelkom by Aloha B&B, in Baysville, 'n pragtige voorstad van Oos-Londen. Jy word uitgenooi om jou verblyf in ons gemaklike, goed toegeruste kamers te geniet waar jy j...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Southernwood

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stirling, Baysville

Baruch Bayith is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Baysville, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Die area is naby bekroonde restaurante, winkelsentrums, 'n gesogte gholfbaan en verskeie sko...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Baysville

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Oos-Londen

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Selborne

Fusion House bied B&B in die vreedsame buurt, Berea, in die hartjie van Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is 'n lekker plek om te ontspan, rus en herlaai. Daar is 7 kamers...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stirling, Baysville

McJannet Place bied gastekamers in Baysville, Oos-Londen. Die gastehuis is 1 km van die strand af en 13 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers kan ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Stirling, Baysville

Montrose Valley B&B is in Oos-Londen geleë en bied gasteverblyf in 'n lieflike tuin. Gaste het 'n keuse tussen die Houthut of die Grasdakkothuis wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid beskik oor 'n TV m...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Southernwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za