Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Spanish Farm besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spanish Farm.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spanish Farm akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spanish Farm Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spanish Farm Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Spanish Farm

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greenway Rise, Somerset-Wes

Casa Serena Villa Guest House is in 1923 gebou en is een van die oudste geboue in Helderberg Village in Somerset-Wes. Die villa is net 250 m van 'n Kwik Spar af en 2,5 km van Somerset Mall af. Dit is ook net 1,5 km ...

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Cape Links Guest House bied hartlike en verwelkomende selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes. Die Suid-Afrikaanse gastehuis het 'n trotse Ierse herkoms en is omring deur die majestueuse berge, koel strande, wonderlik...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Blue Crane Guest House bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes die Kaapse Wynlande. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die gastehuis word deur die eienaars, Brigitte en Werner Pagels, bestuur en is al oop...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Helena Heights, Somerset-Wes

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderrand

Boutique Villa Guesthouse is 'n gastehuis met 12 kamers in die hartjie van die Wes-Kaap. Die gastehuis word deur 'n gesin bestuur in die boomryke woonbuurt Parel Vallei in Somerset-Wes. Elke kamer het 'n en suite-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Helena Heights, Somerset-Wes

Roosboom Suites is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, in die Helderberg-area, sowat 50 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf die Strand, geleë. Dié area is uiters bekend vir sy wynlandgoedere, berge, vlooimarkte en d...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Helena Heights, Somerset-Wes

Bougainvillea Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat residensiële eiendom in gerieflike stil woonarea geleë. Die eenheid is binne loopafstand van 'n Spar, apteek en restaurant. Dit bied maklike toegang tot d...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Goedehoop is 'n ateljeewoonstel met 'n huislike atmosfeer in 'n rustige buurt in Somerset Wes. Die ateljeewoonstel is op die eiendom van die eienaar, maar het 'n eie privaat ingang, parkering en privaat tuin met ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Go2 Places is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die eenheid is ideaal naby verskeie besienswaardighede en Strand. Dié moderne, ruim eenheid het sy eie ingang en is goed toegerus vir lang- ...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Helena Heights, Somerset-Wes

Frogs Place and Siebs Place bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes, 'n dorp wat deur majestueuse berge en wingerd omring word en 'n uitsig oor die kobaltblou oseaan en die strand bied. Somerset-Wes is net 50 km van Ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]