Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Spitskop Small Holdings

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Spitskop Small Holdings van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Spitskop Small Holdings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spitskop Small Holdings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spitskop Small Holdings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spitskop Small Holdings Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spitskop Small Holdings Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Spitskop Small Holdings

The Winds Guest House bied selfsorg-oornagverblyf in Bloemfontein, 'n stad met 'n oorvloed geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede. Die gastehuis beskik oor 2 eenhede wat onderskeidelik slaapple...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop Small Holdings

Klipkappertjie is in Splitkop in Bloemfontein. Die gastehuis is op 'n 4 hektaar stuk grond met oop tuine, 'n klein wingerd en vrugtebome. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Ons bied 3 stylvolle, gerie...

Vanaf
R629
per nag, vir 2 mense
Hotel in Spitskop Small Holdings

Bains Lodge is op 'n stuk grond van 42 hektaar geleë, net 2 km wes van die Bloemfontein-grens. Dié lodge bied basiese en gerieflike verblyf-opsies, banketgeriewe en restaurante wat elkeen se behoefte en sak sal pa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Spitskop, Spitskop Small Holdings

Little Miracles bied selfsorg- en semi-selfsorgverblyf in 'n plaasstyl vir tot 13 gaste. Ons is gerieflik geleë in die rustige woonbuurt Spitskop, net 4 km van die N1 (Nelson Mandela afrit) en 7 km van Mimosa Mall,...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Spitskop Small Holdingste sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Spitskop Small Holdings

Vanaf
R723
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop, Bloemfontein

Toscana Estate is in die pragtige en stil Spitskop-area in Bloemfontein. Die landgoed bied prag en elegansie vir 'n trou-venue, partytjie-venue of verblyf. Verblyf word in 3 pragtige kamers, wat deur die prentjiem...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Helena's Overnight Accommodation is in Bloemfontein en is gerieflik geleë vir die vakansieganger, sakereisiger en besoeker aan hospitale en skole. Dié gastehuis het 8 kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste b...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Jan Brandt Street is in 'n rustige doodloopstraat in Langehovenpark geleë. Ons bied gerieflike verblyf in 3 kamers in 'n veilige gastehuis met toegang tot 'n lieflike tuin. Die eerste kamer is 60 m² groot en het ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Gaste kan Eenheid 1 of Eenheid 2 bespreek, en elke eenheid het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 4 kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Park Living Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein en bied 'n verskeidenheid kamers. Dié gastehuis beskik oor 5 slaapkamers wat elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langenhovenpark, Vredenhof Small Holdings

Corner Cottage is in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dis in 'n 3 km-radius vanaf Pretty Gardens Leefstylsentrum, The Towers Winkelsentrum, LongHorn Steakhouse en Bloemfontein Kliniek. Dié dubbelverdieping-...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Endeavour Cottage is in Spitskop, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis 1 km vanaf die N1, minder as 14 km vanaf Northridge Mall en 8,7 km vanaf Mimosa Mall. Die kothuis bied sl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

ParkHill Luxury Accommodation bied bekostigbare, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af. Ve...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredenhof Small Holdings, Spitskop

Canterbury Townhouse is in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die UOFS-kampus en die ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is. Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop, Vredenhof Small Holdings

Korhaan Lodge is in die rustige voorstad, Spitskop in Bloemfontein geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 12 eenhede in 'n rustige tuin. Ses van die eenhede is elk toegerus met 2 enkelbedde...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spitskop, Knocknacree

Calypso Lodge is ’n gaste-suite in Bloemfontein se landelike gebied, sowat 3 km vanaf die N1, 10 km vanaf die middestad en 20 km vanaf die lughawe. Dié huis se ligging in die rustige omgewing ideaal vir ’n wegb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

10% af Laaste Kans!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Spitskop, Knocknacree

Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 6 selfsorg-eenhede, 3 gesinseenhede en 14 hotelkamers. Die selfsorg-eenhede h...

Vanaf
R620
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Opihoek Gastehuis is in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die N1. Dié kamer het 1 ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za