Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Spitskop Small Holdings

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Spitskop Small Holdings van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Spitskop Small Holdings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spitskop Small Holdings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spitskop Small Holdings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spitskop Small Holdings Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spitskop Small Holdings Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Spitskop Small Holdings

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Spitskop, Vredenhof Small Holdings

Leopards and Lace is geleë in die idilliese area, Spitskop, slegs 3 km buite Bloemfontein. Ons bied beeldskone, gerieflike oornagverblyf naby verskeie gewilde restaurante in Bloemfontein en bied maklike toegang tot...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Totius Selfsorg is in die voorstad Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dié selfsorgwoonstel is op die eienaars se perseel en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Von Wesselheim Guest Suite bied verblyf op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Bloemfontein. Dié stad het 'n oormaat geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakans...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n stil en rustige voorstad in Bloemfontein met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale opsie as jy vriende besoek, 'n sakereis onderneem, of net deur Bloemfon...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Spitskop, Knocknacree

Cheetah Manor is op 'n kleinhoewe in Spitskop in Bloemfontein. Gerieflike selfsorgverblyf is beskikbaar in 4 aparte eenhede. Die oopplan-eenhede is langsaan mekaar, maar is afsonderlik vanaf die hoofhuis. Elke eenh...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Spitskop

Camelia Gastehuis het ‘n vierster-gradering en is geleë in die woonbuurt Universitasrif, slegs 2,8 kilometer vanaf die N1. Dié gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Grey Kollege, die Appèlhof, Me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas Ridge, Spitskop

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Olive Garden Guesthouse is in die dinamiese en lewendige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied luukse verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Olive Garden poog om unieke verblyf te bied wat iets...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Villa B is in die Langehovenpark-woonbuurt in Bloemfontein. Die stad het 'n ryk geskiedenis en kultuur, en baie natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Dié huis het slaapplek vir ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Universitas Ridge, Universitas

Bakgat Oornag bied B&B-verblyf in Bloemfontein. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die Universiteit van die Vrystaat. Bakgat Oornag beskik oor 4 kamers wat elkeen smaakvol ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za