Resensies van Spitskop Small Holdings

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Spitskop Small Holdings bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Petra M. - 21st July 2019
staying in Spitskop Small Holdings
Ons beveel dit 100% aan.
Inez D. - 11th December 2018
staying in Spitskop Small Holdings
Alles was baie mooi en skoon. Die restaurant op die perseel was ook uitstekend. Ek sal vir seker weer daar oornag.
Nico N. - 5th June 2018
staying in Spitskop Small Holdings
Geboue binne en buite kort aandag. Log Cabin's uitters vuil en behoort eers opgeknap te word voordat daar weer persone toegelaat word om daar te slaap.
Mignon D. - 19th April 2015
staying in Spitskop Small Holdings

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za