Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Springerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springer Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springerbaai Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbaai, Springerbaai

Eden Eco Cottages – Springerbaai bied selfsorg-vakansiehuise wat in Springerbaai, 'n eko-kusontwikkeling 11 km vanaf Boggomsbaai, geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbaai, Springerbaai

Utopia is ’n vakansiehuis het 'n grasdak, is pragtig ingerig en word omring deur fynbos op 'n eko-landgoed naby die natuur. Dit is sowat 27 km vanaf Mosselbaai op die Tuinroete en 400 km van Kaapstad af. George Lu...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Springerbaai

Vanaf
R11 725
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Mosselbaai, Boggomsbaai

Indigo Blue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie binne die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Dis net suid van Mosselbaai en naby Gouritzriviermond. Die huis is net 'n entjie van 'n lang, on...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Boggomsbaai, Mosselbaai

Boggomsbaai Huis bied selfsorgvakansieverblyf in Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n woonstel. Die eiendom is 400 m van die see af en bied 'n pragtig...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Boggomsbaai, Mosselbaai

Baltimore is 'n drieslaapkamerhuis wat uitkyk oor die see. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is dit is naby aan die strand geleë in die klein kusdorpie, Boggomsbaai, net suid van Mosselbaai. Dié huis het 3...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Boggomsbaai

Sandpiper Cape Cottages is in die Fransmanshoek-bewarea in Boggomsbaai geleë. Boggomsbaai is 'n ongekunstelde kusdorpie in die Wes-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 eenhede wat slaapplek vir 54 gaste het. Elke een...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boggomsbaai, Mosselbaai

Que Sera Sera bied selfsorg-akkommodasie in Boggomsbaai, 27 km van Mosselbaai se middedorp af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike en rolstoelvriendelike verblyf, na aan 'n verskeidenh...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boggomsbaai, Mosselbaai

Thom-a-strant is naby die strand in die kusdorpie Boggomsbaai, net suid van Mosselbaai. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 3 slaapkamers en 'n see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers, 1 badkame...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boggomsbaai, Mosselbaai

Disa 70 is 'n semi-losstaande huis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie 26 km van Mosselbaai af. Die dorp val binne die grense van die Fransmanshoek Bewarea en spog met 'n asemrowende goue strand, inheemse plante en bome en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boggomsbaai, Mosselbaai

@ afdraans is in die klein kusdorp, Boggomsbaai, geleë en bied rustige verbly vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dié woonstel is op 'n residensiële perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]