Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Springerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springer Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springerbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Springerbaai

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Visblik is in Mosselbaai. Die dorp is bekend vir Santosstrand, die vuurtoring, museums en botaniese tuin. Dit is die ideale vakansieplek vir diegene wat uit die stad wil wegbreek. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapk...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Vleesbaai Strandhuis is 260 m vanaf die strand geleë en bied selfsorgverblyf aan 11 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers op die eerste verdieping en die grondverdieping. Van die kamers het lieflike s...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Vleesbaai Strandhuis is in die kusdorpie Vleesbaai geleë en bied puik gesins- en vakansieverblyf. Die huis is op die boonste verdieping (toegang met trap), 200 m van die hoofswemstrand af en spog met pragtige see-u...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Môreson Branderhuis is binne stapafstand van die swemstrand af. Dit is 'n dubbelverdieping met 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die skuifdeur lei na 'n groot stoep met 'n lekker braaiplek en 'n pragtige uitsig...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig ingerigte woonstel wat in Vleesbaai, omtrent 250 m vanaf die strand, geleë is. Daar is volle see-uitsigte vanaf die patio, leefarea, slaapkamers en kombuis. Dié woonstel...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Vleesbaai is 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse Suidkus in die Eden-distrik. Daar is 'n huis en 'n aparte woonstel wat gehuur kan word. AAA Vleesbaai bied slaapplek vir tot 10 gaste. Die huis het 3 slaapkamers,...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Abundance Holiday House is in Vleesbaai. Dié selfsorghuis beskik oor 'n drieslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep van 8. Die huis front na noord en het 2...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Hakuna Matata is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die prentjiemooi dorpie Vleesbaai in die Mosselbaai-distrik in die Weskaap geleë is. Dit is perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike ve...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vleesbaai, Wes-Kaap

Lekker Lê is 'n drieslaapkamerhuis in Vleesbaai met slaapplek vir 6 gaste. Twee van die kamers het 'n see uitsig vanuit die bed. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort-oor-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Excelsior Plaasverblyf is op 'n familieplaas 7 km vanaf Vleesbaai op die Tuinroete. Die Fivaz-gesin wat die plaas bestuur het besluit om pragtige selfsorgeenhede in 'n paar areas op die plaas op te rig. Excelsior se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za