Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Springer Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Springer Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

Springerbaai

Eden Eco Cottages

"Dis 'n pragtige plek, ongerepte natuurskoon."

Springerbaai

Selah Strand Kothuis

"Mooi en veilige vakansieplek vir almal."

Springerbaai

Selah Strand Kothuis

"Ongelooflike mooi en rustige omgewing."

Springerbaai

Selah Strand Kothuis

"Springerbaai is afgesonder van die "mal"-besige vakansieplekke in die omgewing. Dis eksklusief, rustig en privaat. Jy kan lekker gaan fietsry, draf of stap. Daar is bontebokke, sebras, springbokke en ander kleinwild te sien - ook baie skilpaadjies. Baie privaat strand - jy is meestal alleen daar - soms is daar dalk een ander groep mense. As jy lus is om bietjie tussen baie mense te gaan swem kan jy Vleesbaai toe ry (of stap as jy baie energie het), of na Mosselbaai of Klein Brak se strand toe vir die dag. Dis doodstil en jy rus lekker. Dis 'n eko-estate so alle huise het slegs sonkrag so jy weet nie eers van beurtkrag nie, maar jy moet spaarsamig werk met die elektrisiteit."

Springerbaai

Selah Strand Kothuis

"So baie om te doen vir 'n natuurliefhebber."

Springerbaai

Utopia Springerbaai

"Thank you for a wonderful stay, we would really love to come back soon!"