Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Springfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springfield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springfield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springfield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springfield Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Springfield

Vanaf
R2 495
per nag (plek vir 6)
B&B in Berea, Essenwood

Hazell's Hollow is 'n selfsorghuis in Durban. Dié tuiste het slaapplek vir 6 mense en is net 20 minute se ry vanaf die middestad, uShaka Marine World, die hawe, Moses Mabhida Stadion, en ander beisenswaardighede D...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Berea

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umh...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Morningside, Berea

14A Riverview is 'n moderne huis in Durban wat ideaal is vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié huis spog met 'n uitsig oor 'n lowerryke tuin en die Indiese Oseaan. Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Morningside

Rapson Gardens is 'n ruim selfsorghuis vir 7 gaste in Morningside. Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en 4 slaapkamers wat badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Windermere

Chappies Cottage is ’n rustige selfsorg-tuinkothuis op ’n privaat perseel in Morningside, Durban. Die selfsorgkothuis is volledig ingerig, semi-privaat en gerieflik. Die perseel is naby die besige Florida-weg, i...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Umgeni Park, Durban Noord

Gebaseer op die sukses van De Charmoy Estate Guest House in Canelands, bied Bernard en Cathy nou aan gaste huislike geriewe in die stad. Ons het selfsorg-opsies beskikbaar, maar kan ook etes voorsien, en dus is Rive...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Morningside, Berea

Erlesmere Lodge is in Morningside, net langs die besige Florida-weg in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het slaapplek vir 14 gaste in 4 eenhede. Die hoofhuis bestaan uit 'n drieslaapkamerwoonstel bo en 'n r...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Springfield akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za