Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Springfontein

3.8 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Springfontein van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Springfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Springfontein

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs die S127 Smithfield gruispad. Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg-eenhe...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 5 gaste. Die huis het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Vredevlei is 'n bekoorlike huis wat op 'n produserende plaas naby Trompsburg geleë is. Daar is slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en daar is 'n rondawel ook. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Merino Cottage is op 'n skaapplaas in die Philippolis-distrik en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Die kothuis spog met 'n groot patio met 'n asemrowende uitsig oor die veld en die heuwels. Die koth...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Oppie Koppie B&B is 'n unieke tuiste tussen die koppies met 'n uitsig oor die historiese dorpie Bethulie. Hierdie dorpie het panoramiese uitsigte oor die Gariepdam, die Oranjerivier-brug en die omliggende platteland...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Hillside Guest House is in Bethulie geleë en bied gehalteverblyf in hierdie historiese dorp. Bethulie het 'n uitsig oor die Oranjerivier en die langste treinbrug in die suidelike halfrond. Gerieflike verblyf word ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Affie Plaas Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf in Bethulie en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-woonstel met 'n privaat ingan...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage is in Bethulie, 'n klein dorpie in die suide van die Vrystaat en dit is tussen tipiese Vrystaat-koppies geleë. Dié dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam, en dit bied e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Springfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za