Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Springfontein

3.8 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Springfontein van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Springfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Springfontein

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, natuur, sterre, voëls, afwesigheid van verkeer, rustigheid en vriendelikheid van die inwoners. Verb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Philippolis, Vrystaat

Philippolis Hotel is 'n plattelandse hotel in die geskiedkundige dorpie, Philippolis. Die hotel bied verblyf in 3 grasdak-rondawels wat elk slaapplek vir 4 gaste het en in 4 hotelkamers met slaapplek vir 2 gaste. ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis. Ons het kamers vir enkelreisigers, ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

The Dusty Vine Hoek Huis is deel van die Dusty Vine-selfsorghuise in die geskiedkundige dorpie, Philippolis. Die dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg en is die ideale oornagplek vir gaste op reis o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Starry Nights Karoo Cottages is in Philippolis, 'n bekoorlike dorpie tussen Bloemfontein en Colesberg. Die instansie is in 'n rustige deel van die dorpie en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die besige stad af. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Cilliers Tuis Huis is in Tobie Mullerstraat in Philippolis in die Vrystaat geleë. Hierdie blyplek bied selfsorgverblyf met al die hartlike gasvryheid wat jy nodig het om lekker te ontspan. Die verblyf word aangebi...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

The Dusty Vine Nagmaal Huis is deel van die Dusty Vine-groep van selfsorghuise in die geskiedkundige dorp, Philippolis. Dié dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg, en is die ideale stopplek of 'n st...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

De Lance Chalet & Coffee Shop is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbel...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskass...

Voorkeurvennoot
40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oorn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Springfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za