Resensies van Springfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Springfontein bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.82 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Robert M. - 22nd April 2021
staying in Springfontein
Great stop over place.
Debbiw L. - 27th February 2021
staying in Springfontein
As jy tussen Gauteng en Kaapstad ry, neem gerus die tyd om hier te oornag.
Pamela N. - 12th January 2020
staying in Springfontein
Thank you for a very pleasant travel interlude.
Hendrik V. - 5th January 2020
staying in Springfontein
Uitstekend vir ‘n oorslaap, maar dalk nie as ‘n finale bestemming nie.
Jannie D. - 9th January 2019
staying in Springfontein
Ons het het die middag 12:00 daar aangekom en die tyd gebruik om die Gariep Damwal te besoek wat ongeveer net 40 min se ry was.
Jeannette R. - 20th December 2016
staying in Springfontein
Goeie halfpad-stop op pad Kaap toe.
Fred C. - 8th December 2016
staying in Springfontein
Die dorp is duidelik nie 'n toeristebestemming nie. Sal nie langer as twee nagte oorbly nie. Die ligging van die gastehuis is ideaal, want dit is op die N1.
Christa F. - 7th July 2016
staying in Springfontein
Die dorp gaan maar dieselfde pad as die meeste klein plattelandse dorpies.
Thys D. - 22nd December 2015
staying in Springfontein
Goeie Karoo-ondervinding.
Angelique V. - 28th July 2015
staying in Springfontein
Spyt ons was te laat daar/te vroeg weg om die padstal te besoek.
Gawie R. - 7th January 2015
staying in Springfontein
Neem alles saam wat jy nodig het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za