Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Dalview (5)
Kenleaf (4)
Selcourt (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Springs

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Springs van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Springs

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

VillaDeVille is 'n instansie op die eienaar se perseel in Germiston. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgwoonstel en 'n kamer in die hoofhuis. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste, is volledig gemeubile...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Impala Park

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasion...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dié woonstel is op ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op die...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 91 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op di...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82 bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Dié kompleks is ideaal geleë, minder as 10 km van O.R. Tambo Internasion...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié wo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bardene, Impala Park

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woon...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park, Johannesburg

Sonyador Guesthouse is in die rustige noordelike voorstad Impala Park in Boksburg geleë. Dit is ideaal naby die N12-hoofweg geleë wat van Johannesburg na Witbank in Mpumalanga gaan. Die gastehuis het 8 dubbelkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Impala Park, Johannesburg

Impala's Rest B&B bied verblyf in Boksburg. Dié dorp bied verskeie besienswaardighede, soos winkelsentrums en waterparke, en bied maklike toegang tot gewilde toeristeaanstreklikhede. Dit is dus ideaal vir sakereisi...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bartlett, Johannesburg

Castle Lodge is gerieflik geleë in Barlette, Boksburg. Die lodge bied luukse verblyf, wat geskik is vir korporatiewe kliënte, sakegeleenthede of persoonlike wegbreke. Castle Lodge bied enkel- dubbel- en gesinskam...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 6 - Wys 76 tot 50

Welkom by die Springs akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za