Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 2 - 123 lekke plekke om te bly
i-LOLLO is by die monding van die Krommerivier geleë en kyk na die Indiese Oseaan se kant toe. Dit is in die prentjiemooi kusdorpie, St. Fra...
152 St Francis Drive is 'n dubbelverdiepinghuis in St Francisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin met tieners, 'n groep vriende of 'n gesin wat ...
7 Seal Point Apartment bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Kaap St. Francis, sowat 290 m van die hoofstrand af. Hierdie ateljeewoonstel...
Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af. Daar is 5 en suite-kamers in ‘...
Hartley House on the Canals is 'n gastehuis in die pragtige, Oos-Kaapse dorpie, St. Francisbaai, sowat 1 uur se ry van Gqeberha (voorheen Gq...
134 On Da Gama is in Kaap St Francis geleë, 'n klein dorpie wat op 'n uitkalwing teen die kus in die Oos-Kaap geleë is. Die omgewing is 'n t...
Milkwood Way is ’n lieflike grasdakhuis in die kusdorp St. Francisbaai en dit bied 2 basiese, gerieflike selfsorgkothuise. Die perseel is sl...
Pine Cottage is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis op 'n klein privaat landgoed Sea Vista en dit bestaan uit 17 huise wat 'n gemeenskaplike swe...
Greenwich Villa is 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar, in Port St. Francis. Die grondvloer ...
Summerhill Self-Catering Apartments is in die hartjie van St Francisbaai en net paar minute se stap vanaf die pragtige hoofswemstrand en die...
Welkom by die St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.