Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 9 - 138 lekke plekke om te bly
Sea Breez is in Port St. Francisbaai Hawe geleë en spog met gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin van 4. Dit he...
Upperdeck 10 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Port St. Francis-hawe in St. Francisbaai en bied 'n uits...
St Francisbaai Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n beskutte ligging op 'n privaat erf, na aan die hoofstra...
Cloudbreak bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis bo die gemeenskapstuin in St. Francisbaai....
Seemeeu is 130 m van die strand af in St. Francisbaai en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat geskik is vir 6 gaste...
Upper Deck 18 is in die hartjie van Port St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwo...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...
Quarterdeck 14 is 'n vakansiewoonstel reg langs die water met pragtige uitsigte oor die marina in Port St. Francis ...
Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die stra...
St Francis Bay Luxury Home is 'n lieflike plattelandse-styl huis vir tot en met 10 gaste. Dit is net 650 m van die ...