Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van St James

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van St James van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St James.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St James Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in St James

As jy die vensters oopmaak kan jy amper die see proe! Bishop's View is 'n luukse selfsorg-villa in die hartjie van Kalkbaai. Dié bekoorlike vissersdorpie is aan die kus van Valsbaai geleë en staan bekend vir sy kl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

14 St James Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in St. James en bied 'n buitestoep met 'n uitkykdek waar jy 'n uitsig oor die see kan geniet. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers,...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St James

Dalebrook Pool Suite is 'n bekoorlike en privaat suite agter die hoofhuis, Beaufort Villa in Kalkbaai weggesteek. Dit is perfek vir 'n paartjie of enkelpersoon wat gerieflike akkommodasie benodig naby aan al die aks...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

Unit 3 Millwood is 'n stylvolle selfsorgwoonstel teen die see in St James, direk oorkant die see en die getypoel. Dit is net 5 minute se stap vanaf St James se bekende strand en ook net 'n klein entjie se stap na di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

St James Mansion is 'n selfsorgwoonstel tussen St James en Muizenberg in Kaapstad. Die woonstel het lieflike uitsigte oor die see van die balkon af, en is ideaal geleë net 'n klein entjie se ry van 'n hele rits res...


Akkommodasie binne 10 km vanaf St James

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

With The Tide is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Muizenberg aan die rand van die oseaan met pragtige see-uitsigte. Die woonstel is 3 minute se stap van die strand af en die omgewing is gewild onder branderplankryers...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Oceanfront Penthouse is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Muizenberg op die see. Dit bied 'n asemrowende, panoramiese uitsig oor Valsbaai. Die dakwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 bad...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Rosmead-woonstel is 'n ligte selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg en unieke styl. Dié ou historiese gebou is opgeknap en het 'n moderne, vars ontwerp. Dit was in die verlede deel van die ou Nederduitse Gereformee...

20% af Winteraanbod!
Vanaf
R0
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Charming Rosmead Cottage skuil in 'n rustige keisteenstraat in Kalkbaai - 'n lewendige, vissersdorpie aan die kus van Valsbaai. Dit is 'n effense boheemse buitewyk van Kaapstad wat tussen die see en die berge lê, m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die St James akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za