Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van St James

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van St James van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St James.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St James Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf St James

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

10 New Kings in Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kalkbaai, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë in die hoofpad oorkant die hawe en naby restaurante, kroeë en koffiewinkels. Die...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

6 The Quays in Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks en is in die hoofstraat van Kalkbaai in Kaapstad geleë. Die kompleks is ideaal oorkant die hawe geleë. Dié smaakvolle woonstel het 2 ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour Place is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en direk oorkant Kalkbaai se hawe geleë is. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n geskiedkundige gebou in die Majestic Village-ontwikkeling...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Studio at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe af. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Clairvaux House het 'n sentrale ligging in die lieflike dorpie Kalkbaai binne stapafstand vanaf die hawe en gewilde eetplekke soos Olympia Cafe, Cape to Cuba en The Brass Bell. Die verblyf word aangebied in die oors...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Kalk Bay Cottage, Old Fisherman's Home is 'n ou historiese vissermanskothuisie wat onlangs opgeknap is en nou 'n moderne gevoel het. Dié kothuis is ideaal vir diegene wat graag wil wegbreek na die sonderlinge kusdo...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

5 Seaview Road bied selfsorgwoonstelle in Muizenberg, Kaapstad. Dié eiendom is pragtig ontwerp en skuil teen ‘n heuwel net bokant Muizenberg se treinstasie. Elke kamer bied ‘n lieflike uitsig oor die strand, Su...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

The Amberley Annex is 'n wonderlike toevoeging tot 'n 120 jaar oue huis wat destyds 'n oorlogskantoor was en tans deur die eienaars bewoon word. Hierdie selfsorg-eenheid teen die voet van Muizenberg is 'n paar min...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour Road Cottage is ’n moderne selfsorgwoonstel in Kalkbaai aan Valsbaai se kus wat pragtige uitsigte oor die see en hawe bied. Die woonstel is loopafstand van verskeie restaurante, koffiewinkels en die houtpr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die St James akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za