Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (63)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van St Michael's-on-Sea

4.4 / 5  
volgens 72 resensies
Lees regte resensies van St Michael's-on-Sea van 72 geverifieerde gaste.
Indien jy St Michael's-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Michael's-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Michael's-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Michael's-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Michael's-on-Sea Akkommodasie

58 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR850
R510
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Villa Cordoba is 'n luukse kompleks net 500 m vanaf St. Michael se strandfront, 'n gewilde branderry-bestemming. Dit is die perfekte plekkie vir gesinne of groepe wat Margate besoek. Die eenheid is op die grondvlo...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

39 on Marine is 'n vakansiewoonstel en bied verblyf aan gaste in Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp bied reisigers die ideale bestemming vanwaar die Suidkus kan verken word wat bekend i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR420
R357
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Gough Heights 7 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorp St Michaels On Sea aan die KwaZulu-Natalse Hibiskuskus geleë. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand. Die eenheid het 3 slaapkamers en is ideaal vir 4...

16% af Aanbod!
VanafR450
R375
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Griet se Plek is 'n bekoorlike vakansiehuis wat verblyf bied in 2 selfsorgwoonstelle. Dit is slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Gaste kan kies of hulle op die eerste of tweede verdieping wil bly. Elke ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach, KwaZulu-Natal

201b Santorini is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks op die strandfront naby Margate se hoofstrand. Die gebou is ideaal geleë naby die Margate Pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels. Die woon...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

No 2 Avignon is 'n lieflike selfsorgwoonstel net 200 m van die strand af. Dié woonstel is op die grondvloer en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n en suite-badkamer, 'n gedeelde badkamer, kombuis, en 'n oopplan-woonkam...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR520
R442
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

La Carona 3 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in St Michael's on Sea aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is net 500 m vanaf die swembad, strandmeer, getypoel, swembad en 'n restaurant en kroeg. Die woonst...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Michaelpointe Apartments is teenaan die kuslyn geleë en het ononderbroke, 180°-uitsigte van die branders en die see. Dié moderne ontwikkeling is slegs 'n hanetreetjie vanaf die gewilde St Michaels-strand, 'n gety...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Aldabra bied ruim selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelblok in die dorpie St. Michaels-on-Sea. Die woonstel het 'n ruim balkon met onbelemmerde uitsigte oor die see en stapafstand van die strand af. Die woonstel ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

6 Rio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte. Ons is in 'n klein kompleks wat na die see toe kyk en naby die gewilde St Michael's-On-Sea-strand met lewensr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Michael's-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za