Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van St Michael's-on-Sea

4.5 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van St Michael's-on-Sea van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy St Michael's-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Michael's-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Michael's-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Michael's-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Michael's-on-Sea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R785
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Michael Point 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Michael's-on-Sea in Margate. Die woonstel spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon. Hierdie woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

St Tropez 401 is ’n selfsorgwoonstel in Margate, in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir beeldskone strande, natuurlike woude en ’n subtropiese klimaat. Margate bied ook van die beste snorkel- ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Fairway Guest Lodge is in die pragtige omgewing van St. Michaels on Sea geleë, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 6 gaste aangebied. Die eenhede sluit die...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Fifty on the Rocks is ’n selfsorg-vakansiehuis op die strandfront in Uvongo. Die perseel is oorkant die pad geleë wat direk na die strand toe lei. Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Ipanema 2 is in die bekoorlike kusdorpie van St. Michael's-on-Sea en bied gerieflike akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie aan KwaZulu-Natal se kus. Hierdie grondvloereenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamer...

Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Kimachi is 'n selfsorghuis naby die see in St Michaels on Sea. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede, d...

Vanaf
R915
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Colin Street 2 is 'n lieflike selfsorghuis in St Michaels on Sea. Gaste moet eie DStv-dekodeerder en kaart saambring. Gaste kan nie TV sonder 'n dekodeerder kyk nie. Die huis het slaapplek vir 5 volwassenes en 3 ki...

Vanaf
R2 015
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Amberley 52 is ’n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in ’n veilige landgoed wat ook ’n beskermde vleiland is in St Michaels on Sea. Dié landgoed het verskeie voëlspesies en is 800 m vanaf St Michaels ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Aldabra 4 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Aldabra-kompleks in St Michaels on Sea geleë is. Die Aldabra-kompleks is naby die gewilde St Michaels-lewensredderstrand en -getypoel en ook talle r...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Gough Heights 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in St Michael's-on-Sea. Dié woonstel is lekker naby die strand, restaurante en winkels. Gough Heights 1 is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die St Michael's-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]