Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (511)
B&Bs (14)
Wildsplase (1)
Hotelle (45)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (426)

Resensies van Stadskern

4.4 / 5  
volgens 194 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 194 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Akkommodasie

505 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 324
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Waterkant, Stadskern

Hotel Charles is ideaal geleë in die hartjie van De Waterkant Village en dis 'n intieme en bekoorlike boetiekhotel. Hotel Charles het 9 kamers en ’n kafee wat heerlike koffie en ontbyt bedien. Gaste het toega...

20% af Aanbod!
VanafR1 075
R860
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Stadskern

The Greenhouse Guest House is 'n bekoorlike Victoriaanse huis in die voorstad, Groenpunt. Met baie van die bekendste besienswaardighede in Kaapstad binne loopafstand en 'n MyCiTi-bushalte voor die deur, is The Green...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bo-Kaap, Stadskern

Apple is ’n kleurvolle, geskiedkundige Kaaps-Georgiaanse meenthuis wat tussen 1790 en 1825 gebou is, wat in die hartjie van Kaapstad, in die Bo-Kaap, skuil. Dié eenheid is ten volle opgeknap en het gerieflike sla...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

Cape Diamond Boutique Hotel is in Kaapstad met al sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, restaurante, winkelsentrums en besienswaardighede waaronder die V&A Waterfront, Tafelberg en Robbeneiland. Verblyf is besk...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bo-Kaap, Stadskern

Heritage Townhouse is 'n 185 jaar oue erfenishuis en is in die De Waterkant-buurt in Kaapstad op die grens van die middestad. Die 180 m²-grootte selfsorghuis is in 'n geskiedkundige buurt wat naby van die stad se l...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Die Manhattan Studio Apartment is op die dak van die Cape Town Lodge Hotel geleë en bied 'n privaat woonstel met die ekstra voordele van sommige van die hotelgeriewe. Hierdie oopplan-woonstel in ’n solder-styl h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Stadskern

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 446
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Stadskern

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word deur kroeë, eetplekke en vermaak omring en die V&A Waterfront en strande is net 10 minute ver. Di...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Manhattan Penthouse is in die Kaapse middestad en bied 'n mooi uitsig op Tafelberg, oor Kaapstad en Tafelbaai. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Stadskern

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stadskern akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]