Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (545)
B&Bs (10)
Wildsplase (3)
Hotelle (26)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (476)

Resensies van Stadskern

4.5 / 5  
volgens 210 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 210 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Stadskern

UrbanO @ Windburg Suites bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel. Windburg Suites is in Devils Peak Estate teen die hange van Tafelberg geleë. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Stadskern

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof, Stadskern

Avronne 7 is ’n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Tamboerskloof. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ’n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede ka...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Luxury City View Retreat is 'n ultra-moderne woonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die woonstel het 'n ongelooflike 180 grade-uitsigte oor die kleurvolle Bo-Kaap en SSK-omgewing en die hawe in die ve...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Woonstel 1207 is op die twaalfde vloer geleë en bied 'n pragtige uitsigte op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel. Woonstel 905 is op die negende vloer geleë en kyk gedeeltelik uit oor Seinheuwel. Langstraat het onein...

Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Stadskern

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

33% af Aanbod!
VanafR1 260
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Waterkant, Stadskern

The Charles is ideaal geleë in die hartjie van De Waterkant Village en dis 'n intieme en bekoorlike boetiekhotel. The Charles het 11 kamers en ’n kafee wat heerlike koffie en ontbyt bedien. Gaste het toegang ...

30% af Aanbod!
Vanaf
R1 139
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Flatrock 505 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat stylvol ingerig is en in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal geleë naby verskeie sakegeriewe en ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Four Seasons Studio is 'n moderne ateljee-woonstel in 'n veilige kompleks in die Kaapse middestad en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié ateljee-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is o...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht, Stadskern

Exhibit Gastehuis is in Tuine in Kaapstad se middestad en is sentraal geleë om al die geskiedkundige en besienswaardighede in die stad te verken. Die woonstel is geskik vir 6 en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Stadskern akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za