Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (516)
B&Bs (10)
Lodges (3)
Hotelle (30)
Gastehuise (31)
Selfsorg-eenhede (442)

Resensies van Stadskern

4.4 / 5  
volgens 174 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 174 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Stadskern

Gardens Centre Holiday Apartments is in Kaapstad se woelige stadskern geleë en bied toegang tot al die vernaamste besienswaardighede wat van hierdie stad 'n wêreldbekende wonder maak. Dié bekostigbare selfsorg-...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Stadskern

The Parkhouse bied stylvolle, moderne kamers met groot, gerieflike beddens, sagte linne en luukse storte, in die hartjie van Gardens in Kaapstad se middestad. Park- en Kloofstraat is so naby jy kan stap na byna al d...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Dockside is 'n selfsorgdupleks in De Waterkant, omring deur restaurante en winkels en dis naby die V&A Waterfront en die middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë. Dié woonstel het slaapplek vir 2 g...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Trendy Waterkant is 'n moderne selfsorg-eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die gewilde De Waterkant-kompleks naby die V&A Waterfront, die Bo-Kaap, Cape Quarter en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum...

33% af Aanbod!
VanafR995
R663
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Waterkant, Stadskern

De Waterkant Huis bied elegante verblyf met 'n rustige Europese gevoel in die hartjie van die historiese De Waterkant. Hierdie pragtig gerestoureerde Kaaps-Georgiaanse Herehuis het 'n stoep en 'n swembad, en kyk uit...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Stadskern

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in De Waterkant, Stadskern

Purple House B&B is 'n klein gastehuis in De Waterkant, die deel van sentraal Kaapstad wat meer en meer gewild raak onderbesoekers van reg oor die wêreld. Dit is modern, veilig en het restaurante, winkels en klubs....

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Fountains 1104 is in Kaapstad se middestad geleë en dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die 11de verdieping. Dit kyk oor die stad, hawe en Tafelberg. Die kamers is gerieflik ingerig en beskik elkeen oor 'n dubbel...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Central Cape Town Apartment is in The Piazza op Kerkplein geleë. Dié ikoniese gebou beskik oor 24 uur-sekuriteit, onderdakparkeerplek, 'n gemeenskaplike gimnasium en 'n swembad, en kyk uit oor die parlement, Leeuk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Stadskern akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za