LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Stadskern

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stadskern bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 220 resensies.

Stadskern

The Heriot 1-19

"Onveilig in die aand."

Stadskern

Table Mountain Retreat

"Stunning weather!! "

Vredehoek, Stadskern

Cape Town View Apartment

"Relatief naby lughawe. Sentrale ligging maak vervoer rondom stad relatief meer gemaklik. "

Kaapstad Middestad, Stadskern

The Heriot 5-22

"Kaapstad se middestad het baie om te sien en doen. Moet net nie hier kom bly nie!"

Kaapstad Middestad, Stadskern

The Heriot 1-16

"I understand that there have recently been squatters in the area (St Georges Mall) and although evacuated, the smell of urine an excrement was overpowering in places."

De Waterkant, Stadskern

The Docklands 511

"Baie veilige area, goeie Spar loopafstand, bus terminal reg langs Docklands, maar het nie gepla nie."

Kaapstad Middestad, Stadskern

Market House 1-Bedroom Apartment

"With the exception of an incredibly high amount of beggars, this is the most amazing destination! We fall in love with Cape Town every time we set foot there! "

Vredehoek, Stadskern

House Fritz

"Aangename omgewing met interessante restaurant en parke in die omgewing."

Kaapstad Middestad, Stadskern

106 on Adderley

"Cape Town has a lot to offer."

De Waterkant, Stadskern

Vos Lane Apartment

"Great service. Perfect location. "

Kaapstad Middestad, Stadskern

Victorian Style City Apartment

"Cape Town CBD is so clean and safe."

De Waterkant, Stadskern

De Waterkant House

"It is great central location, with a vibrant nightlife in the area. Ubering to the Waterfront and other city bowl attractions is inexpensive and very convenient. "

Kaapstad Middestad, Stadskern

The Heriot 5-12

"Charges for overnight parking unacceptable."

Stadskern

Cape Suites Apartments

"Ongelooflik mooi skoon en netjies."

Kaapstad Middestad, Stadskern

The Heriot 1-16

"The CBD is still intact in terms of police enforcement policies with Illegal traders and dodgy individuals. "

Oranjezicht, Stadskern

6 Connemara Court

"Dis sprokies mooi. Nie geweet daar is nog sulke antieke voorstede nie. "

Kaapstad Middestad, Stadskern

106 on Adderley

"It's very beautiful, clean place and friendly place."

Vredehoek, Stadskern

House Fritz

"Very convenient location. It's only drawback can be the wind at times but then most travellers are out and about elsewhere a lot of the time."

Kaapstad Middestad, Stadskern

The Heriot 1-16

"Alles binne loopafstand en naby publieke vervoer."

Kaapstad Middestad, Stadskern

901 Colosseum

"Clean, neat and tidy. Excellent public transport options and central to activities."

Kaapstad Middestad, Stadskern

The Heriot 1-16

"Dit is 'n goeie ligging."

Kaapstad Middestad, Stadskern

LodgeBox @ The Heriot 10-1

"It's pedestrian friendly, didn't feel like I wasn't safe walking around during the day. I don't know about when it's dark."

Kaapstad Middestad, Stadskern

801 St Georges Corner

"Skoon en netjies met baie om te sien. Ek het heelwat rondgestap en nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Stad Kaapstad maak baie moeite om mense daar veilig te voel - veral in die middestad."

Oranjezicht, Stadskern

Tuinwoonstel teen Tafelberg

"Dis die perfekte plek naby Kaapstad. 'n Pragtige woonbuurt en rustig."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem