Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Standerton

3.3 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Standerton van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Standerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Standerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Standerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Standerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Standerton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag, vir 1
Gastehuis in Standerton

The Guest House bied 'n B&B-opsie of 'n opsie om aandete ook in te sluit. Die gastehuis is in Standerton geleë en is ideaal vir gaste op soek na 'n oornagstop, op pad na verskeie bestemmings. Dié gastehuis het 6...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Standerton

Die Kliphuis Standerton by BON Hotels is 'n bekoorlike boetiekhotel in Standerton. Dié elegante sandsteenplaashuis is in 'n rustige omgewing geleë en spog met 'n interessante geskiedenis en baie karakter. B&B-ver...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Standerton

Vetashe Guest House is geleë 'n gesogte woonbuurt in Standerton, Mpumalanga. Ons bied 'n rustige, pragtige omgewing. Ons is stapafstand van winkelsentrums, skole, 'n hospitale, die SSG, restaurante en vele meer af....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Standerton

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Erdzak is 'n werkende plaas net 5 km buite Standerton op die Vredepad. Gaste kan die werklike plaasgevoel beleef met velde, skape en perde op die voorstoep. Gaste kan langs die dammetjie ontspan en die visse en natu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mpumalanga

Verblyden Guesthouse is op Verblyden Plaas, ongeveer 3 km oos van die rustige dorpie Standerton in Mpumalanga, geleë. Die warmte en gasvryheid maak van hierdie plekkie die ideale verblyf vir ontspanning. Standerton...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Standerton

Vanaf
R2 000
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Groenfontein Gaste Plaas bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas naby Vrede in die Vrystaat. Dié gasteplaas bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste 2 sla...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 1)
B&B in Secunda, Mpumalanga

Hephzibah Guest House is in Secunda se sakedistrik geleë. Die gastehuis het 5 en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Al die kamers het TV's met kommersiële DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, yskass...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Secunda, Mpumalanga

Steelpoort Inn is in Secunda en bied verblyf 'n verskeie kamers wat gerieflik gemeubileer is. Dié kamers het enkelbeddens of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Secunda, Mpumalanga

The Guesthouse bied gemaklike verblyf in Secunda, Mpumalanga. Die gastehuis is 9,7 km vanaf die Evanderdam en Trichardtsfonteindam, en is naby Hoërskool Secunda, Laerskool Oranjegloed en die Secunda-winkelsentrum. ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Secunda, Mpumalanga

Coron Park 106 is in Secunda en bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Standerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za